Ons wil net baie dankie sê vir al die reëlings en die hele span wat ons trek vervoer het. Hulle het ‘n uitstekende diens vir ons gelewer en kalmte gebring. Sal dit waardeer as jy die boodskap vir hulle kan oordra.

Groete

Salome & Eugéne Smit
Basenji Consulting
09h50 – 24/02/2022